AKSIE EN LIEFDE REEKS
Dit was ook ’n dubbelboek. Die oogmerk was waarskynlik om beide die manlike en vroulike leserstal te bereik. Daar was geen deurlopende karakters nie. Die eerste gedeelte was ’n tipies roman, gemik op die vroulike lesersmark, terwyl die “Aksie” gedeelte ’n spannings of speurverhaal weer gerig was op manlike lesers. Daar verskyn ook geen erkenning aan akteurs of skrywers nie, (deur Koos Papenfus).
242. Aksie en Liefde - Ek gee jou my hand, buurman en Skuldige gewete